Vinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo SliderVinaora Nivo Slider

CULTURE

Die kunste –

Die kunsprogramme verskaf aan leerders die geleentheid om hul persoonlike identiteit te ontwikkel, beide op die verhoog en op doek. Hiermee word hulle toegerus vir lewenslange betrokkenheid en waardering vir die kunste.
Twee-jaarlikse produksies as ook kunsuitstallings, help die leerders met die ontwikkeling van selfvertroue. Die weeklikse staaldromlesse in die S.P. Fase is nog 'n faset van ons uitgebreide kuns –en kultuurprogram

Designed and hosted by Sitepro