Vinaora Nivo SliderVinaora Nivo Slider

SPORT

Goeie sport –

KJS erken dat lewensvaardighede, soos spanwerk, groepwerk en die strewe na sukses, ongeag struikelblokke, waardevolle lesse is wat geleer word deur sportdeelname. Ons moedig daarom ons leerders aan om, volgens hul eie vermoëns, ongeag hul vlak van deelname, aan sport deel te neem.

Designed and hosted by Sitepro